top of page
Twee lewens, twee harte, twee siele word een.
BENRO & SUNETTE
Nooi jou graag om deel te wees van hierdie kosbare oomblik.
5 April 2025 | om 15:30
Kom vier die dag saam met ons
KROEG
KLEREDRAG
ADDISIONELE GASTE
GESKENK WENK
Kontantkroeg: A.g.v swak netwerk is geen kaart fasiliteite beskikbaar nie. Bring asseblief kontant. Geen eie drank word toegelaat nie.
Semi-formeel
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging
Ons het mekaar en die liefde blom. Die belangrikste is dat julle kom, maar as jy iets wil gee: ons nessie is klaar geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer.
AKKOMMODASIE
Uurpan Safari Lodge >
0721591666
Vila Mae Guesthouse >
0762810212
Feathers Guesthouse >
0827852492
Grove's Guesthouse >
0539632767
designed by HDS
bottom of page