C|I
Kliek asb "play"
CALVIN
En
IZELL
Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word
- Matteus 6:33
SATERDAG | 19 OKTOBER 2024 | 14:30 vir 15:00
RSVP Datum RSVP asseblief teen 19 Augustus 2024. As ons geen antwoord teen die 19 de ontvang het nie neem ons aan jy kom nie.
“Wat as ek nie rsvp nie?” Om ons te help met die beplanning, vra ons asseblief dat u teen die verskafde datum sal reageer. As u probleme ondervind om te RSVP, kontak asseblief die bruid of bruidegom.
“Word kinders genooi?” Alhoewel ons jou kinders liefhet en geniet, het ons besluit om ons troue slegs vir volwassenes te hou.
“Kan ek 'n metgesel bring?” Ons troue is slegs per uitnodiging, as jy 'n plus een het wat op jou formele uitnodiging aangedui word, dan is jy welkom om 'n plus een saam te bring.
“Is daar 'n kleredragkode?” Ons sal graag wil he dat ons familie en vriende saam met ons tema pas. Ons versoek 'n heeltemal swart semi-formele drag. Ons sal aanbeveel om iets gemakliks tog gepas te dra. Ons vra asseblief dat niemand jeans dra nie en dat die dames nie wit sal dra nie. As jy enige vra oor die drag het kontak asseblief die bruid of bruidegom.
“Het julle 'n register, Kan ek 'n geskenk bring?” ‘n Geskenkie is nie oorbodig, maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig. Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.
“Wanneer moet ek arriveer?” Seremonie begin 15:00. Ons beveel aan om 15 - 30 minute voor die seremonie begin op te daag.
“Betaal ek met kaart of kontant ?” Kaart en kontant word aanvaar by die kroeg
Informasie
15:00
SEREMONIE
16:00
CANAPÉS
17:30
ONTHAAL
18:15
TOESPRAKE
19:00
ONS EET
20:00
DANSVLOER OPEN
ONS TROUE DEUR
Jou Lens
Volg die skakel om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het optelaai. Ons sien uit om ons spesiale dag te herleef deur jou lens!