top of page
ANNISCIA & JAN
Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in eg gebind. Ons nooi u hartelik uit om hierdie spesiale dag saam ons te deel en te sien hoe ons ons liefde seel.
saterdag | 8 maart 2025| harrismith
TYD
KLEREDRAG
Seremonie begin om 16:00
Semi-formeel
ADDISIONELE GASTE
KROEG
Ons wil graag die ouers 'n breuk gee so kom deel saam ons hierdie spesiale aandjie sonder 'n kindjie aan die handjie
Kontant kroeg beskikbaar
GESKENKE
Uit groot waardering vir ons vol spens, versoek ons eerder 'n geldjie vir ons spaarvarkie se pens
bottom of page