


%20(1).jpg)
.png)
In die kerslig van die 13de November 2021 het jou glimlag nog nooit so mooi gelyk nie. Wanneer ek my oë toe maak ruik ek nog die stof in jou hare. Voel ek nog jou stabiele hartklop toe jy sê jys lief vir my op die dak van jou volla. Ons was iewers tussen lief en verlore maar meer lief. Daar waar die sonsondergang jou naam langs myne in die hemelruim ingegraveer het, het ek geweet ek mag dalk net flippen lief wees vir jou. Ek het ñ huis gekoop op die grond van my siel. Groot grasperk, groot sitkamer om te dans. Een waar ons saam ons toekoms kan bou op die fondasie van liefde. Waar ons vir ure kan swem in die poele van dankbaarheid, saam baljaar op die oewer van ons toekoms. Visse vang en hulle voer met ons toekoms drome. Ons storie fluister in die wind.


Twee Lewens Twee Harte Twee Siele Word Een
INFORMASIE
Seremonie begin om 16:00
Kontant/Kaart Kroeg
Formele Kleur Skema:
Navy Blue Blush Pink en Rose Gold
Ons nessie is al klaar geveer, maar n geldjie sal ons baie waardeer! Account holder: Marie De Bruyn Account number: 1275375715 Account type: Current account Bank name: Nedbank Branch code: 198765
IETS BESONDERS OM
dankie te sê
Ons wil graag vir elke gas iets besonders gee op ons spesiale dag. Volg asb die skakel of skandeer die unieke kode om vir ons jou mooiste foto optelaai.

