top of page
LOGO  (14).png
DRIES & CORNEL
15 Februarie 2025
En mag die Here julle ryk en oorvloedig maak in liefde vir mekaar en vir almal, soos ons ook teenoor julle.
- 1 tessalonisense 3:12
KANAAN NAANKUSE
Desert Retreat
Seremonie is 20km vanaf Lodge, 4x4 voertuig benodig, maar saamry geleenthede is beskikbaar.

google maps aanwysings > 

TYD

Vertrek 16:30 vir 17:00 vanaf Kanaan.

KLEREDRAG

Semi formeel.
Ons bruilof seremonie vind plaas op ’n sandduin. Gemaklike skoene, vellies of kaalvoet word aanbeveel.

ADDISIONELE GASTE

Kinders welkom,
Metgesel slegs per uitnodiging.

KROEG

Kontant kroeg beskikbaar vir Saterdagaand.

VRYDAGAAND

Vriende en Familie braai. Dui asseblief aan of u Vrydagaand sal bywoon.

Bring eie verversings en 'n tjoppie of twee, slaaie sal beskikbaar wees.

PB301970.jpeg
Akkommodasie
Bespreek asseblief verblyf by Cornel

VERBLYF OPSIES >
PB301857.jpeg
PB301746.jpeg
PB302041.jpeg
PB301932.jpeg
PB301897.jpeg
RSVP HIER
designed by HDS
bottom of page