top of page


DUAN & CHANTÉ
'n Huis en baie geld kan 'n mens nog by jou ouers erf, maar n goeie lewensmaat kom net van die Here af.
SPREUKE 19:14


#senekalsoirée
Soirée, uitgespreek as "swah-RAY"
Soirée is 'n aandpartytjie / ń elegante affêre waar mense mooi aantrek :)

VRYDAG | 4 April 2025 | PRETORIA


TYD
KLEREDRAG
KROEG
14:00 vir 14:30
Formeel - Aardse kleure
Vermy swart, wit en te helder kleure
Kaart en kontant kroeg beskikbaar
Eie drank word nie toegelaat nie
ADDISIONELE GASTE
SELFONE
Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging
Geen selfone word toegelaat tydens die seremonie, daar sal ń videograaf en fotograaf wees wat al die mooi oomblikke sal vasvang.
AKKOMMODASIE
Ons beveel die volgende omliggende verblyf aan
TROU
Geskenk idees
Ons nessie is al klaar geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer! Duan & Chanté Current account 63125125385 FNB: 250 655 Ref: Jou naam (Ons sal graag wil dankie sê!)
bottom of page