top of page
N
M
N
M
Neil & Monique
22 Maart 2025
10 jaar gelede het ons twee oormekaar se pad gekom, en nou is ons amper ‘n getroud. Ons het al soveel herinneringe saam gebou en sterker geword en kan nie wag om te sien wat die Here vir ons as ‘n getroude paartjie beplan nie. Ons sien so vreeslik uit om ons groot dag saam met familie en vriende te deel nie. Dankie vir elkeen se liefde, bystaan en teenwoordigheid van ons lewens.
TYD
15H00 vir 15H30.
Seremonie begin om 15H30.
KLEREDRAG
Semi-formeel
ADDISIONELE GASTE
Ongelukkig geen kinders nie.
Metgeselle soos aangedui op uitnodiging
KROEG
Drankies op eie onkoste.
Kontant Kroeg.
GESKENKE
Elkeen se teenwoordigheid is klaar 'n groot geskenk. Indien julle ons wil bederf met 'n geskenk sal ‘n kontant bydrae waardeer word. Daar sal ‘n Snyman kontant bydrae boksie wees.
Akkommodasie
Die Resort bied ‘n ‘Wedding Weekend Package’ aan.
Dit kos R1490 per persoon.
Die *Wedding Weekend Package* sluit die volgende in:
Vrydag en Saterdag se verblyf
Vrydagaand se braai
Saterdag en Sondag se ontbyt.
Verblyf kostes kan na die volgende bankbesonderhede betaal word voor/op 27 Februarie 2025:
Capitec Savings M Vermeulen
1375369553
Verwysing: Naam en Van
Asseblief laatweet my ook as julle die betaling gemaak het.
Alternatiewe Verblyf:
Villiera Guesthouse
Rene's Guesthouse
Riviera@Vaal Douglas
bottom of page