top of page


F | E
19 Oktober 2024
Welkom, ons is bly julle is hier. So hou jou hoede vas en trek julle dansskoene aan, want dit gaan 'n dag vol liefde, lag en lekker kuier wees! Ons kan nie wag om ons spesiale oomblik met julle te deel nie.


TYD
15H45 vir 16H00
Seremonie begin 16H00
KLEREDRAG
Semi-formeel
ADDISIONELE GASTE
Metgeselle slegs per uitnodiging
KROEG
Kontant kroeg beskikbaar
Akkommodasie
Verblyf beskikbaar op en om die venue, besoek gerus die skakels vir meer inligting:

bottom of page