top of page
DAGBOEK DIE DATUM (14).png
GERHARD
DANAÉ

en

1 Maart 2025

Kom vier die dag saam met ons!

Sept2024-267.jpg

hand aan hand

stap ek en jy

ons toekoms in

in afwagting

op die avontuur

wat ons liefde bring

jy is die sonskyn

op my elke besluit

en as jy glimlag

sien ek

'n deel van Jesus raak

mag ons liefde tyd,

afstand en seer oorwin

jy is my alles en my hart

sien uit vir die res

van ons lewens

teen joune te klop

​

~ kaalwoorde

UURPAN

Safari Lodge

Schweizer - Reneke

Sept2024-340.jpg
Sept2024-245.jpg

Tyd

Kleredrag

Addisionele Gaste

Geskenke

Drankies

DAGBOEK DIE DATUM (15).png
DAGBOEK DIE DATUM (17).png
DAGBOEK DIE DATUM (16).png
DAGBOEK DIE DATUM (20).png
DAGBOEK DIE DATUM (19).png
15:30 vir16:00
Skemerkelkie
"Cocktail"
Kontant kroeg
Ongelukkig geen kinders ,
metgesel selgs per uitnodiging
Ons nessie is al klaar geveer,
maar 'n geldjie sal ons baie waardeer!
LIEFDE
vasgevang
Volg die skakel om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.
Sept2024-258.jpg
G
RSVP HIER
D
Hoop ons sien jou daar!
RSVP asb voor 16 Januarie 2025
designed by HDS
bottom of page