top of page
studio.png
E | A
En wanneer ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bere met die wete: my reise opsoek na jou is nou verby

00

:

00

:

00

:

00

21 September 2024
KLIPGAT
Venue
Koster Road, Mooihoek, Rustenburg, 0049
xxx (1).jpg
xxx.jpg
INVITe (1080 x 1350 px) (2).jpg

TYD

KLEREDRAG

Seremonie begin om 16h00
Smart Casual

ADDISIONELE GASTE

KROEG

GESKENKE

Streng op uitnodiging, kinders welkom, laatweet net asb

Kontant kroeg, bring geld geen kaart fasiliteite ( pryse sal op die groep beskikbaar wees)

Uit groot waardering vir ons vol spens, versoek ons eerder 'n geldjie vir ons spaarvarkie se pens

Akkommodasie
Daar is genoeg verblyf beskikbaar om klipgat vir al die gaste, bespreek asseblief vir jou 'n plekkie.

Hierbegin Gaste

Huisie van Klip

Loerkop

Engedi Herberg

Binnebos Gasteplaas

Predetors Rock

Kettle Guest Lodge

Avondale Guest Lodge

BouBou Guest Lodge

INVITe (1080 x 1350 px).jpg
E|A
Rsvp Hier
Hoop ons sien jou daar! Rsvp voor 1 Augustus 2024
designed by HDS
bottom of page