top of page


MARLI & BRANDON
24 Augustus 2024
.jpg)
.jpg)

Twee lewens, twee harte, twee siele word een.
Kom deel in die vreugde wanneer ons,
Marli & Brandon een word voor God.

"Môre kan maar kom, Ek weet ons hoort saam soos die blou lug en die son."

TYD
Seremonie begin om 15:00
KLEREDRAG
Semi-formeel
KROEG
ADDISIONELE GASTE
GESKENKE
Kontant kroeg beskikbaar
Metgesel slegs per uitnodiging. Ongelukkig geen kinders
Ons nessie is al half geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer! Rekening Houer: Marli Kleynhans Rekening Nommer: 62761705238 Rekening: Spaar Bank: FNB Takkode: 250 655
AKKOMMODASIE
Neem asseblief kennis dat elke gas verantwoordelik is vir hul eie verblyf.

ONS TROUE DEUR
Jou Lens

Skandeer die unieke kode om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

.png)
RSVP HIER
Hoop Ons Sien Jou Daar!
RSVP asb teen 3 Augustus 2024
Kontak gerus die bruid as jy enige spesiale versoeke of vrae het.
designed by HDS
bottom of page