top of page
Screenshot_20240605_175031_Chrome.jpg
WHITE.png
IMG-20240526-WA0007.jpg
Screenshot_20240605_174512_Chrome.jpg

26.10.2024

Reinier & Johanita

Jy word hartlik uitgenooi  na ons huweliksbevestiging

VENUE

Thaba Eco Hotel

Impala Road,Klipriviersberg Nature Reserve Johannesburg 2058

AKKOMMODASIE

Akkommodasie beskikbaar vir 2 gaste per kamer op Thaba Eco Hotel self, ontbyt ingesluit.


*Moet asb NIE Thaba Eco Hotel direk kontak vir besprekings nie aangesien ons gaste voorkeurtariewe ontvang.

Kontak asb vir Sylvia vir besprekings:

KLEREDRAG

ADDISIONELE GASTE

KROEG

TYD

GESKENKE

15:30 vir 16:00
Formeel

Kontant kroeg

met kaart fasiliteite

Kinders en metgeselle welkom,

bevestig asb met bruidspaar

Geskenke welkom, of spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop

ONS TROUE DEUR

Jou Lens

Volg die skakel of skandeer die unieke kode om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

weduploader-qr-code (3).png
Screenshot_20240605_174705_Chrome.jpg
Screenshot_20240605_174434_Chrome.jpg
Rsvp Hier
SAGE.png

Hoop ons sien jou daar! RSVP asb teen 10 Julie 2024.

designed by HDS
bottom of page