top of page
image9.jpeg
CARL & MILANDI

CM.

14 September 2024

image11.jpeg
image1.jpeg
image8.jpeg

En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!

1 KORINTIËRS 13
image4.jpeg

venue

KALAHARI ERFENIS

volg die skakel vir google maps aanwysings

image6.jpeg

TYD

KLEREDRAG

KROEG

ADDISIONELE GASTE

GESKENKE

15:45 vir 16:00
Semi-formeel
Kontant kroeg met kaart fasiliteite
Kinders welkom
Metgesel is welkom slegs per uitnodiging

ń Geldjie in die sak is beter as ń geskenkie op die rak Rekening Houer: Milandi Vermaak Rekening Nommer: 1131391497 Current Account NEDBANK Takkode: 198765

Akkommodasie
Volg gerus die skakels om verblyf te bespreek.
Ons sal graag elke gas vanaf Vrydag die 13de September daar wil hê, sodat ons die hele naweek saam kan kuier.
image7.jpeg
ONS TROUE DEUR

Jou Lens

Volg die skakel of skandeer die unieke kode om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

IMG-20240613-WA0004.jpg
image5.jpeg
RSVP HIER

CM.

Hoop Ons Sien Jou Daar!
RSVP asb teen 1 Augustus 2024.
Kom en geniet die naweek saam met ons.

designed by HDS
bottom of page